Back to the calendar
Jun
14
Geite & Goeters Winkel: Ons fabriek is nou publiek
Bronberg Storage
Bronberg Mountain Estate, Plot 182, Graham road, Zwavelpoort, 0081 Pretoria, South Africa
Na baie vrae het ons besluit... Geite & Goeters maak ‘n klein winkel spasie oop in PRETORIA!
Vadersdag geskenke ook beskikbaar!
Soft Launch met BAIE specials:
14 & 15 Junie 2019
08:30 tot 14:00
Maak SEKER julle besoek ons!
Bronberg Storage
Plot 182 Graham Straat
Pretoria
Unit D14!
Date
June 14 - June 15
Time
8:30 - 14:00