Buffalo Ranch Randfontein1 1st str, Plot 2, 1759 Randfontein, Gauteng Kaartjies nou beskikbaar by Buffalo Ranch. Die wie nog nie kaartjies gekoop het nie doen asb spoedig om teleurstelling te voorkom. Ons gaan net n beperkte hoeveelheid sitplekke vrystel die keer. En let wel hierdie keer gaan ons twee kroee en sewe barladies he, pryse om te wen en vermaak tot 4uur die oggend