Ons is Verloof! Wat nou? - Verlowings Kursus, Faerie Glen
Doxa Deo Faerie Glen c/o Atterbury & Olympus Road, 0081 Pretoria, South Africa Is julle verloof en wonder wat nou?
Kom kuier saam met ander verloofdes waar elke paartjie mekaar beter leer ken voor die groot dag.
Besprekingspunte vir die kursus:
- Ken jou maat - Liefdestale - Rolverdeling van die man/vrou - Geldbestuur - Perspektief op seks - Verskillend geprogrammeer - MBTI Persoonlikheids analise - Leaving and Cleaving - Die intensionele dialoog
23 - 25 Mei 2019
Koste beloop R800 per paartjie (etes en handboeke ingesluit) Donderdag aande vanaf 18h30 ā 21h00 Vrydagaande vanaf 18h30 ā 21h00 Saterdae vanaf 08h00 ā 12h00