Back to the calendar
Jun
12
Finesse manne-aksie: Staan op, staan vas, staan uit
Kompas Gemeente
90 Abraham Street, 1911 Vanderbijlpark, Gauteng
In hierdie tyd wat die wêreld ’n groot behoefte het aan helde, maak seker jou man weet hy is net die regte ou daarvoor.

Finesse se manne–aksie wil mans ’n nuwe visie en toerusting gee vir ’n ware heldhaftige lewe.

Welkom by STAAN OP, STAAN VAS, STAAN UIT!

Dit vind plaas op Woensdag 12 Junie (net voor Vadersdag) by Kompas Gemeente in Vanderbijlpark, saam met Stephan Joubert, Hykie Berg Public Page en Jak De Priester.

Kliek op voelgoed.co.za/kalender.
VANDERBIJLPARK | Woensdag 12 Junie, Kompas Gemeente
R125 (ipv R150) Groepbespreking | R500 vir vyf mans
Date
June 12
Time
18:00 - 21:00
Tickets