Back to the calendar
May
31
Koffie en Sjokolade Ervaring
NG Kerk Potchefstroom-Wes
12 Kruis street, 2531 Potchefstroom
Potchefstroom se eerste koffie en sjokolade ervaring! Kom proe saam aan 'n verskeidenheid koffies en sjokolades. Leer oor waar dit vandaan kom, sien die proses en kyk demonstrasies!

Date
May 31
Time
15:00 - 21:00