Back to the calendar
Jul
14
Bands for Bricks - 14 Julie 2019, Sun Arena
Time Square South Africa
209 Aramist Avenue, 0081 Pretoria, South Africa
Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes - musiek om ñ verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Piet Botha, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, HemelBesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee Band - almal saam op een verhoog, ten bate van SA Cares for Life.

Jy kan dit nie mis nie? Wees deel van die toekoms se geskiedenis en maak 'n versskil. 14 Julie by Sun Arena, Tiime Square. Kaartjies is NOU beskikbaar hier:
https://bit.ly/2ZavQxJ
#bandsforbricks

In samewerking met Sun Arena, Johan Ungerer Signature Events & The Marketing Zoo.

Date
July 14
Time
12:00 - 15:00
Tickets